Winterstasie - Slaap lyrics

Published

0 112 0

Winterstasie - Slaap lyrics

Onvolmaakte kwaad, begrypende gedrag wat ek toon Van al die hartseer leeg, kompeteer ons vir raad En saans dink ons aan wat ons het Verseg om alles op te gee Saans as ek gaan slaap, nooit verstaan nie, dink nie Dus verby , en ek vir altyd weet Wie by my is Miskien in daai rigting in gedwing Van hard gemaakte emosies staan ons sterk Met ʼn doellose naam dink ons alles het vergaan Vertrou ʼn ou kleptomaan verdwyn Saans as ek gaan slaap, nooit verstaan nie, dink nie Dus verby, en ek vir altyd weet wie by my is Saans as ek gaan slaap, nooit verstaan nie, dink nie Dus verby, en ek vir altyd weet wie by my is