Winterstasie - My Wereld lyrics

Published

0 244 0

Winterstasie - My Wereld lyrics

Onbekwame Hande, Ongebrekkige gesig, Transeer my, Foutlose hare, Weerspieël die hoë intelligentheid Maak my net wakker, uit hierdie droom Grawe my op, ek lewe weer Ek sal vir altyd nooit weer verdwyn nie, Ek sal nie weer nie, hou my hand, hou my vas, Ek sing vanaand, vir jou my lief Met onverdiende grasie, sweef my wêreld voor my in en trek my aan Annhoudend bedwelmd deur soeter reuke van my hart wat klop vir skoonheid Maak my net wakker, uit hierdie droom, Grawe my op, ek lewe weer Ek sal vir altyd nooit weer verdwyn nie, Ek sal nie weer nie, hou my hand, hou my vas, Ek sing vanaand, vir jou my lief Ingekerfde maagdelikheid is deel van My Wêreld (van my wêreld) Sonder om te weier, sonder om te kla of opstandig te wees Ek sal vir altyd nooit weer verdwyn nie, Ek sal nie weer nie, hou my hand, hou my vas, Ek sing vanaand, vir jou my lief