Straatligkinders - Kruis My Hart lyrics

Published

0 287 0

Straatligkinders - Kruis My Hart lyrics

Verse: So het berge groet my groot Eks so klein as 'n rowende nood help ons nou met daaglikse brood Gee ons a**eblief die lewe na dood Tien pers hemelruim laat my in jou hart verdwyn Groene wye weivelde Jy is al wie my kan dra Chorus: Kruis my hart en skree (HOOP OM TE LEEF) Vat my siel en skree (LAAT DIT WEER LEEF) [Interlude] Pre-Chorus: Die babablou wolke lug maak my lus om weg te vlug stille waters diepe grond Jy's die woorde in my mond Chorus: Kruis my hart en skree (HOOP OM TE LEEF) Vat my siel en skree (LAAT DIT WEER LEEF) Kruis my hart en skree (HOOP OM TE LEEF) Vat my siel en skree (LAAT DIT WEER LEEF) Kan dit wees kan dit wees? x4 Kan dit wees kan dit wees? (Dat ek jou nie meer vrees?) Kan dit wees kan dit wees? (Dat ek jou nie meer vrees?) Kan dit wees kan dit wees? (Dat ek jou nie meer vrees?) Kan dit wees kan dit wees? (Dat ek jou nie meer vrees?) [Interlude] Chorus: Kruis my hart en skree (HOOP OM TE LEEF) Vat my siel en skree (LAAT DIT WEER LEEF) Outro: Kruis my hart en skree (HOOP OM TE LEEF) (Kan dit wees kan dit wees?)(Kan dit wees kan dit wees?) Vat my siel en skree (LAAT DIT WEER LEEF) (Kan dit wees kan dit wees?)(Kan dit wees kan dit wees?) Kan dit wees kan dit wees? x2