Straatligkinders - Kla**ieke Geveg lyrics

Published

0 138 0

Straatligkinders - Kla**ieke Geveg lyrics

Kyk kyk vir my wanneer ek met jou stry Ek voel jou hand Die tye wat kom en die tye wat gaan Is tyd saam jou Verskietende ster skiet deur my hart En ek soek geen wens Hier's ek nou Ek is vuil Ek is stukkend en gebroke Heer Maak my Heel o Heer! Ja U sien my as ek foute maak Jy bly glo in my Jy hou vas aan my Die reën op my oë Laat my opkyk na bo En ek begin te glo Hier's ek nou Ek is vuil Ek is stukkend en gebroke Heer Maak my Heel o Heer! Ja U sien my as ek foute maak Jy bly glo in my Jy hou vas aan my Gebroke liggaam bloei vir jou Gebroke liggaam bloei vir jou Gebroke liggaam bloei vir jou Gebroke liggaam bloei Gebroke liggaam bloei vir jou Gebroke liggaam bloei vir jou Gebroke liggaam bloei vir jou Gebroke liggaam bloei Gebroke liggaam bloei vir jou Gebroke liggaam bloei vir my Gebroke liggaam bloei vir ons almal Hier's ek nou Ek is vuil Ek is stukkend en gebroke Heer Maak my Heel o Heer! Ja U sien my as ek foute maak Jy bly glo in my Jy hou vas aan my Gebroke liggaam bloei vir jou Gebroke liggaam bloei vir my Gebroke liggaam bloei vir ons almal Gebroke liggaam bloei vir jou Gebroke liggaam bloei vir my Gebroke liggaam bloei vir ons almal