Straatligkinders - Totsiens lyrics

Published

0 140 0

Straatligkinders - Totsiens lyrics

Die aande laat,die oggende vroeg Soek ek jou aangesig In die donker lig daar ver Is dit jy daar vuil Die mense gaan spot die mense gaan haat Ek verseker jou nou Dit is nog glad nie te laat nie Te laat nie Totsiens Totsiens Totsiens Totsiens my ou lewe Liefde Liefde Liefde Kom neem my lewe oor Kies n held kies n mens kies n gebroke liefde Om jou te troos om jou vas te hou As jy huil nou, as jy huil nou Alles werk uit vir nou alles voel reg vir jou Maar gee dit net tyd Eendag gaan niks meer sin maak nie (gebroke liefde) Meer sin maak nie Opsomming Totsiens Totsiens Totsiens Totsiens my ou lewe Liefde Liefde Liefde Kom neem my lewe oor