Straatligkinders - Sien Is Glo lyrics

Published

0 316 0

Straatligkinders - Sien Is Glo lyrics

Leer my, leer my van liefde Red my, red my van my vrese Soms is dit goed om verkeerd te wees Wil jy reg of gelukkig wees? Of wil jy sien hoe kan ou wonde genees? Jy was reg; dit kan genees Sien is glo So kies wat jy wil sien Kies wat jy wil glo Kies wat jy wil glo As jy wil sien Moet jy jouself verloor Jy jouself verloor Jy jouself verloor Versterk, versterk my integriteit Verhoog, verhoog my intimiteit Bevestig nou my identiteit Die antwoord op dit wat ek nou wil weet Sal ek eendag tien teen een vergeet Die antwoord lê in die verhouding Sien is glo So kies wat jy wil sien Kies wat jy wil glo Kies wat jy wil glo As jy wil sien Moet jy jouself verloor Jy jouself verloor Jy jouself verloor Sien is glo So kies wat jy wil sien Kies wat jy wil glo Kies wat jy wil glo As jy wil sien Moet jy jouself verloor Jy jouself verloor Jy jouself verloor