Straatligkinders - Kan Ek Met Jou Dans lyrics

Published

0 124 0

Straatligkinders - Kan Ek Met Jou Dans lyrics

Kan ekke met jou dans? kan ekke met jou draai? ek wil in jou arms in die rondte swaai. kan ekke met jou vlieg? kan ekke met jou sweef? ek wil met Jou in my lewe leef (Lewe Leef) ek maak foute nou ek maak foute nou ek maak foute nou maar ek bly lief vir jou die bruidegom is al gereed die bruid sukkel met haar eed die huwelik gaan steeds begin die dansbaan word geopen deur jou, deur jou die dansbaan word geopen deur jou, deur jou hier's ek nou weer alweer en ek klop aan jou deur jy maak oop jou hart en ek kruip daarin want ek is lief vir jou en ek is hier vir jou en ekke dans met jou want ek behoort aan Jou Kan ekke met jou dans? kan ekke met jou draai? ek wil in jou arms in die rondte swaai? kan ekke met jou vlieg? kan ekke met jou sweef? ek wil met Jou in my lewe leef ek maak foute nou ek maak foute nou ek maak foute nou maar ek bly lief vir jou hier's ek nou weer alweer en ek klop aan jou deur jy maak oop jou hart en ek kruip daarin want ek is lief vir jou en ek is hier vir jou en ekke dans met jou want ek behoort aan Jou vergewe my vergewe my vergewe my vergewe my