Straatligkinders - Gedagte Vir Die Dag lyrics

Published

0 150 0

Straatligkinders - Gedagte Vir Die Dag lyrics

Het jy al ooit gewonder wat gaan aan daar onder Al die maskers wat die wêreld daagliks dra Dit fa**ineer my altyd wanneer ek vinger wys Na mense as ek sélf 'n masker dra Dink aan wat jy doen En dink aan wat jy sê Dink aan wie jy is En dink aan Whoahoa Whoahoa Halwe waarheid is net so goed soos 'n leuen Moenie alles glo wat jy hoor nie Jesus jy wil ons vashou Al draai ons soms ons rug op jou Jy bly hier en veg vir ons Dink aan wat jy doen En dink aan wat jy sê Dink aan wie jy is En dink aan Whoahoa Whoahoa Dink aan wat jy doen En dink aan wat jy sê Dink aan wie jy is En dink aan Whoahoa Whoahoa