Straatligkinders - Die Beskermer lyrics

Published

0 122 0

Straatligkinders - Die Beskermer lyrics

O ek voel gevul, ek voel verstaan O ek voel verstaan, ek voel geen blaam Help my nou dat ek kan stewig staan O ek voel gevul, ek voel verstaan O ek voel verstaan, ek voel geen blaam Help my nou dat ek kan stewig staan Gebroke harte lê op die vloer Almal se lewens vol leuens gevoer Opsoek na die waarheid op verkeerde plekke Maar die antwoord bly altyd Jy Weg, ver weg van alles af Sien ek Jou met 'n kersie staan En jy hou my hart in jou hande vas Vanaand Vanaand Die vrae in jou oë verander in trane van waarheid Wat maak my reg? Wat maak jou reg? Dit is nie jou skuld nie Maar jy word geblaam Vat nie die pyn nie en hou dit net skaam Jy's nie perfek nie Ek's nie perfek nie Weg, ver weg van alles af Sien ek Jou met 'n kersie staan En Jy hou my hart in Jou hande vas Vanaand Vanaand Weg, ver weg van alles af Sien ek Jou met 'n kersie staan En Jy hou my hart in Jou hande vas Vanaand Vanaand