Steve Hofmeyr - Waarmaker lyrics

Published

0 154 0

Steve Hofmeyr - Waarmaker lyrics

Waarmaker Steve Hofmeyr Inleiding Waarmaker van al my planne, waar is jy nou? Waar is jy nou? Die storie se naam was anders, wat is dit nou? Wat is dit nou? Ek's die ene wawielore Sê wat ek wil hoor Ek's vir altyd droomverlore, gee my net die woord En maak dit waa... r En maak dit waar... My woorde waar... Maak my woorde waar Waarmaker van al my drome, wat droom ek nou? Wat droom ek nou? Klaarmaker van al die pyn en my hart sê: "Liewer Stop" Stop alles nou Ek's die ene wawielore Sê wat ek wil hoor Ek's vir altyd droomverlore, gee my net die woord En maak dit waa... r En maak dit waar... My woorde waar... Maak my woorde waar Maak my woorde waar Maak my woorde waar Maak my woorde waar My woorde waar Musiek en liriek deur Steve Hofmeyr - Uitgewer - EMI Music Publishing