Steve Hofmeyr - Pa En Seun lyrics

Published

0 205 0

Steve Hofmeyr - Pa En Seun lyrics

Ek staan hier alleen langs jou graf En ek wens so graag jy was nog hier Dat ons net kon praat, en ons trots laat vaar En ek net jou pa kon wees Net die beste wil ek vir jou hê Maar daai woorde was nooit net gesê En hier waar jy lê my seun weet ek die tyd was te min Om oor te beginn... n Sê my, hoe sê 'n pa vir sy seun? In jou het ek lewe gevind Ek het jou lief, jy's my kind, jy's my kind Sê my, hoe word 'n pa so alleen? Dit voel soos my enigste seun Die Here het jou my geleen Jou woorde draai steeds in my, kop Daar is soveel wat ek pa nog wou vra Maar eendag moes jy, ook 'n pa word my kind En dan sou jy alles verstaan Soos 'n pa wat sy lewe sou gee Met sy trane die see weg sou vee Maar hier waar jy lê my seun weet ek die tyd was te min En niks maak meer sinnn... n Sê my, hoe sê 'n pa vir sy seun? In Jou het ek lewe gevind Ek het jou lief, jy's my kind, jy's my kind Sê my, hoe word 'n pa so alleen? Dit voel soos my enigste seun Die Here het jou my geleen Toe in die nag het Hy jou kom haal En in my smart besef ek te laat Jy't my altyd gedra, maar ek bly nog jou pa Sê my, hoe sê 'n pa vir sy seun? In jou het ek lewe gevind Ek het jou lief, jy's my kind, jy's my kind Sê my, hoe word 'n pa so alleen? Dit voel soos my enigste seun Die Here het jou my geleen Sê my, hoe sê 'n pa vir sy seun?