Steve Hofmeyr - My Diefie My Dufie lyrics

Published

0 121 0

Steve Hofmeyr - My Diefie My Dufie lyrics

Al sê jy my songs maak jou blou Al lag jy vir in jou mou Al sê jy ek word jou heel grootste las Jy laat my onthou hoe dit was Al skoffel jy voor my verbei Op liedjies van Elvis en Gé Ek hier staan ons alleen Hier staan ons alleen Is ek vir jou vreemd Is ek vir jou vreemd My liefie, my lyfie My liefie, my lyfie My diefie, my duifie ek bly Al plaas jy 'n wag voor my mond Al vryf jy nog sout in die wond Al soen jy vir die Springbok span Al doen jy dit als, want jy kan Al skoffel jy voor my verbei Met Stoffel en Elvis en Gé Ek hier staan ons alleen Hier staan ons alleen Is ek vir jou vreemd Is ek vir jou vreemd My liefie, my lyfie My liefie, my lyfie My diefie, my duifie ek bly My liefie, my lyfie My diefie, my duifie ek bly Ek hier staan ons alleen Hier staan ons alleen Is ek vir jou vreemd Is ek vir jou vreemd My liefie my lyfie My liefie, my lyfie My diefie, my duifie ek bly My liefie, my lyfie My diefie, my duifie ek bly My liefie, my lyfie My diefie, my duifie ek bly