Steve Hofmeyr - Maak Die Bulle Almal Bokke lyrics

Published

0 171 0

Steve Hofmeyr - Maak Die Bulle Almal Bokke lyrics

My diagnose is 'n shocker Daar's probleme met die bokke Vlieg 'n trainer uit Marocco Fire almal en die kokke En leer die res 'n bietjie sokker Maar maak die Bulle almal Bokke... Gee die kaalkopleeu lokke Leen die Sharks hengelstokke Skenk die Stormers al jou rokke Maak die fluitjies almal klokke Want 'n ref is maar 'n bogger Maar maak die Bulle almal Bokke... Kyk hoe pragtig is die manne Kyk 'n mooi en ontspanne Hulle hol soos koekepanne Hulle tel mekaar se tande Baie lus maar onbetrokke Ag maak die Bulle almal Bokke