Steve Hofmeyr - Laaste Lag lyrics

Published

0 204 0

Steve Hofmeyr - Laaste Lag lyrics

Soms verstaan ek die mense wil alleen wees Soms verraai jou oë 'n hart wat huil Soms wil ek ook elders sit en stil wees Vanaand wil jy jou hart vir hardloop ruil Ons weet ook liefde vlug maar net in sirkels Ons weet ook elke wegloop los 'n merk Tog verdwyn jy in die stadsligte en spikkels En ek staan hier en wonder hoe dit werk... En ek's lus en staan vir altyd hier en wag En ek voel die keer is jy die een wat laaste lag En ek's lus en staan vir altyd hier en wag En ek voel die keer is jy die een wat laaste lag Af en aan, jy dra my soos 'n jas In Augustus waai die winde vir jou weg En jy los my in die somer, ek's 'n las Ek sien jou nie meer nie maar ek hoor jou laaste lag Hey, hey, hey! En ek hoor jou En ek hoor jou Hier staan ek weer, in die langste nag Dis die laaste keer, dat ek vir jou sal wag En ek's lus en staan vir altyd hier en wag Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag En ek's lus en staan vir altyd hier en wag Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag En ek's lus en staan vir altyd hier en wag Ek voel die keer is jy die een... Ha, ha, ha, ha, ha! En ek's lus en staan vir altyd hier en wag... Na, na, na, na Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag En ek's lus en staan vir altyd hier en wag... Na, na, na, na Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag As die winde vir jou staan en weg En ek's lus en staan vir altyd hier en wag... Na, na, na, na Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag En ek hoor jou En ek's lus en staan vir altyd hier en wag Hier staan ek weer En ek voel die keer is jy die een wat laaste lag... Ha, ha, ha En ek's lus en staan vir altyd hier en wag Nie die laatste nag En ek voel die keer is jy die een wat laaste lag En ek's lus en staan vir altyd hier en wag En ek hoor jou En ek voel die keer is jy die een wat laaste lag Ha, ha, ha