Stef Bos - Die duiwel en god lyrics

Published

0 92 0

Stef Bos - Die duiwel en god lyrics

Ek es die duiwel Ik ben God Ik heb de wereld gemaakt Ek maak die wereld kapot Ek stook die kole Ik maak die slaai Ek sorg vir die drank Ek sorg voor die braai Ek es die Ying Ek es die Yang Ek es die appel Ek es die slang Ek es die liefde Ek es die haat Ek es die hoer Ek es die staat Ik draag een baard Ik het een stert Haal een van ons weg Dan is die ander niks wert Ek es die toeval Ek es die lot Ek es die duiwel En ik ben God Ons is al saam van die begin van die tijd Ons ken mekaar al een eeuwigheid Ons is een tweeling uit dieselfde buik Jij gaan nooit weet wie is wie Als jij niet goed kijk Ek es die grondpad Ek es die weg Saan es ons sterk Alleen es ons sleg Jij mag ons niet skei nie Ons es aan mekaar vas Soos whiskey en water in dieselfde glas Ons maak samen oorlog Ons maak saam plesier Ek es van Holland En ek es van hier Ek es die toeval En ek es die lot Ek es die duiwel En ek es God