Sam - Dryfsand lyrics

Published

0 129 0

Sam - Dryfsand lyrics

Dryfsand Sluk my stadig in en laat my verdwyn Dryfsand Spoeg my dadelik uit en laat my weer verskyn Koor: Ek behoort nie meer aan jou En ek het jou nie meer nodig Alles is onder beheer Ek behoort nie meer aan jou En ek het jou nie meer nodig Soveel anders as tevore soveel anders as tevore soveel anders as tevore Dryfsand Vat my stadig weg na ʼn sagter plek Dryfsand Gee my net ʼn droom iets om in te glo Koor Dryfsand Jou dodelike skrik jou verstikkende skrik Dryfsand Jy was net ‘n droom en ek het wakker geskrik Koor