Sam - Die Disco Koning lyrics

Published

0 116 0

Sam - Die Disco Koning lyrics

Hy't ʼn duisend grooves en hy ken al die moves Hy's ʼn regte urban legend met sy goue suit. Hy's die John Travolta van Bloemfontein, Die sentrum van attention as die ligte skyn Koor: As hy instap by die deur en sy pols begin te jaag en die dansvloer roep sy naam Hy's die doring ...die disco koning! Jy sou dit nie se as jy met hom praat maar as die spotlight hom reg vang is hy agtien karaat Hy't meer impersonators as die koning van rock Vergeet van al die wannabees, want hy's die original recipe Koor x3