Piet Botha - Kom Huistoe lyrics

Published

0 127 0

Piet Botha - Kom Huistoe lyrics

Dit was 'n tyd vir liefde Was 'n tyd vir reen 'n tyd vir vrede maar ons liefste Magdalena maak seker, maak seker Jy sal altyd net so bly Net so alleen Kom a**eblief tog net huistoe Gee nie om waar jy was nie Wil jou net vashou Kom a**eblief tog net huistoe Jy's te warm vir 'n gewone man Kom a**eblief tog net huistoe Nou loop soek ek jou op elke straat Laat in die nag maar niemand wil met my praat En hulle lag vir my Want hulle weet Sonder jou is ek so alleen Kom a**eblief tog net huistoe Gee nie om waar jy was nie Wil jou net vashou Kom a**eblief tog net huistoe Jy's te warm vir 'n gewone man Kom a**eblief tog net huistoe