Piet Botha - Slawereën lyrics

Published

0 89 0

Piet Botha - Slawereën lyrics

Daar was blitse en hael en ʼn wille noordwes toe Limietberg se slawe hulle diepste dors les Hulle dans en hulle drink Van die druppels wat val In die middel van die somer Toe die koets hulle kom haal Koor: Die slawereën die slawereën die slawereën Die son bak neer op ʼn sopnat plein Kettings is weg Die boeie het verdwyn Koor x2