Piet Botha - Staan Saam Burgers lyrics

Published

0 91 0

Piet Botha - Staan Saam Burgers lyrics

By die goue vallei het ons lank gewag Op 'n antwoord wat kom uit die noorde Die boodskapper kom in die nag Het gekom en gegaan Staan saam burgers, staan saam Siener Van Rensburg kyk na sy hande En sê ek kan dit nie verstaan Iewers op die vlakte Begin'n jakkals tjank Die boodskapper kom in die nag Het gekom en gegaan Staan saam burgers, staan saam Hoekom het jy ons nie gesê nie Die man se perd was swart Net soos die nag Dit was nie Van Tonder nie Net so tussen my en jou Vir wat dit werd is Ek dink die duiwel het ons 'n streep getrek Staan saam burgers, staan saam Staan saam burgers, staan saam