Die Melktert Kommissie - Vier Jaar lyrics

Published

0 235 0

Die Melktert Kommissie - Vier Jaar lyrics

-verse in 'n leë huis vol stof en vlooie soek ek jou tussen houtplanke maar die huis was nog altyd sonder jou net jou byt aan my enkels wat my hier hou en jy proë soos southern comfort ek proë jou weer jy maak my dronk die comfort wat in jou lê maak seer ek lê en ruik maar tyd het meeste van jou uit my beddegoed gesteel ek tel al jare lank maar daar bly steeds net vier kwarte in 'n heel dalk was vier jeer te veel en daar was soveel goeie memories en inside stories van die meisie en haar boer frito's wat hang van ‘n dak en spiced gold body-shots jy wat my elsenburg toe ontvoer -chorus maar baby kom neem vanaand my hand en dan wys ek jou ons ander kant en baby ek weet ons is verby en jy voel net soveel nader as jy bietjie verder van my afstaan en baby ek het lankal ophou huil -verse optimisme maar ek mis jou op die verkeerde dae pessimisme ek verpes jou oor die vrae wat ek moet vra jy bly ‘n mystery die onverklaarbare history ek bly ‘n optimis al bly ek jou mis -chorus en jy proë soos southern comfort ek proë jou weer jy maak my dronk die comfort wat in jou lê -chorus