Die Melktert Kommissie - Sterre lyrics

Published

0 190 0

Die Melktert Kommissie - Sterre lyrics

-chorus hande vashou. sterre liggies ek en jy alleen tot ons al ons misery vergeet -verse nog 'n skuinse grappie nog 'n glasie wyn en al die werklikhede sal in die mis verdwyn -chorus champagne en baie skaterlaggies sprinkel oor ons neer tot ons al ons misery vergeet -verse styfgearm huistoe slinger onder al die sing lawaai terwyl die dronke wêreld om ons rondomtalie draai vreemde stemme sing ‘n aandlied soos die wilde nag omdraai en die son sy strale op die see so rug aflaai -chorus