Die Melktert Kommissie - Innie Langgras lyrics

Published

0 301 0

Die Melktert Kommissie - Innie Langgras lyrics

Innie langgras Onder sterre wat skyn Het jou woorde verdwyn En my hart het Saam met krieke se beat Heel uitgefreak In die moment Het ek te veel gepraat Jy't jou oë toegemaak en stilgebly Ek het aanhou stry Toe reach jy uit en neem my weg En nou Tel ek alleen die branders En jy soek iemand anders Met meer tyd wat jou vir ewig vas kan hou En ek benodig meer woorde Speel vir jou valse akkoorde Probeer verduidelik wat ek wil hê En hoekom ek so min kan sê In die wolke Was my mind gewees Ek was jonk van gees En jou woorde Saam met liefde aan my hart gekleef En ek wonder of jy nog kan sê Waar my sproete lê En sterrekyk maar dis als verby Fluit-fluit ons storie is uit En nou Tel ek alleen die branders En jy soek iemand anders Met meer tyd wat jou vir ewig vas kan hou En ek benodig meer woorde Speel vir jou valse akkoorde Probeer verduidelik wat ek wil hê En hoekom ek so min kan sê Jy het my gevra Of ek jou nog liefhet En silence het my oorval Toe staan en loop jy net Nou wonder ek wat ek môre vir jou sal sê As jy my by sunflower vra wat ek wil hê Die vriende ding is in jou oë 'n cliché Ek begin weer baie praat Toe kyk jy weird na my Nou's al jou rose briefies Mooi woorde liefies Deel van 'n memory Totdat ek jou weer sien En nou Tel ek alleen die branders En jy soek iemand anders Met meer tyd wat jou vir ewig vas kan hou En ek benodig meer woorde Speel vir jou valse akkoorde Probeer verduidelik wat ek wil hê En hoekom ek so min kan sê