Die Melktert Kommissie - Hier's Ek Weer lyrics

Published

0 112 0

Die Melktert Kommissie - Hier's Ek Weer lyrics

-verse Ek kyk by my venster uit En neem 'n halsoor-kop besluit My mind haak vas My drome dwaal Ek wonder oor die vrae wat jy sou vra En die vrae wat ek kon vra Eks moeg gedink En moeg gehuil Hoekom sou ons als vir trane verruil Joe silhoeët bly teen my muur En jy hang in elke spasie In elke uur In elke glimlag wet my dag versier -chorus Want hier's jy weer Met jou voete teen my deur Ek dink ek wil jou hê Ek wens ek kon besluit -verse Jy't ophou bel Jy't ophou skryf En jy was so lank terug by my huis Die verskonings raak al langer My hart klop vinniger en ek raak banger Vir die kere wat jy sou kom En ek woes vra: "wat gaan aan met ons?" -chorus -interlude Maar ek onthou nog die dae Wat ek en jy geloop het Alleen op die strand En woorde gedeel het Die cause en effect Van ons altwee se wense Ons comments en judgements Oor ander weird mense Die sweet memory van ons annerversary Met rose en wyn en soppy melodies Ons spesiale sterre op ons spesiale plek Het ons spesiale drome aan mekaar vasgewerk Jou ma was altyd teen my Maar dit is als okay Want toe het jy nog opgekom Vir jou en my Movies, sms'e en ure lank vry En jy vir my die trollie stoot In die pick 'n pay Ek wil jou hê En ek sal jou kry Ek het besluit Al slaan jou ma My drie maal op my kop Dan staan ek op en dan kom ek -chorus Weer hier's ek weer Met my rooirok voor jou deur Ek wil jou hê En ek sal jou kry