Die Melktert Kommissie - Êrens in Afrikaans lyrics

Published

0 164 0

Die Melktert Kommissie - Êrens in Afrikaans lyrics

anderkant die letters en anderkant die lied het ek jou eens ontmoet en feelings uitgegiet jy het my woorde uit die lug gepluk en in 'n ry liefdevol en mooi rangskik so kom speel saam met my poppekas kom ons skryf 'n dialoog en maak ons daaraan vas en dan droom ons in suiwer afrikaans die maan is ons straatlig en die sterre ons kompas suiwer afrikaans die wind is ons vlerke en die liefde ons droom tas jy kom klop aan my deur aan my hart en my geheue opgedress in ons moedertaal met ‘n boks rooiwyn en 'n lang verhaal loop ons die langpad en jy hou my hand styf vas en ons sing in suiwer in suiwer afrikaans so kom speel saam met my poppekas kom ons skryf 'n dialoog en maak ons daaraan vas en dan droom ons in suiwer afrikaans die maan is ons straatlig en die sterre ons kompas suiwer afrikaans die wind is ons vlerke en die liefde ons droom tas reën, alleen, te veel om te onthou reën, alleen, te ver van jou die wesde winde kom uit die kaap se kant en bring jou warm woorde en ek begin verlang suiwer afrikaans die maan is ons straatlig en die sterre ons kompas suiwer afrikaans die wind is ons vlerke en die liefde ons droom tas