Die Melktert Kommissie - A Song lyrics

Published

0 165 0

Die Melktert Kommissie - A Song lyrics

-verse a long walk to freedom het meer pitstops as wat tyd maybe toelaat maar thula my baby jou pas het iankal verbrand maar jou pa**ie bly die brandmerk en die wonderwerk van ons land -chorus betaal jy lobola met beeste of geld en is Shaka en Ragel albei joi helde? wonder jy oor die kleur van jou taal? maybe het apartheid al lankal verdwaal -verse in die wonder van die wonde en ons drome bly gedagtes maar die prag is ons almal weet wat lag is en mag is my freedom of speech ek sal opstaan en reach want die fight is al lankal verby -chorus - interlude kom hang jou drome aan ons bome afrika sal vir jou sorg -chorus