Die Melktert Kommissie - Tiener lyrics

Published

0 163 0

Die Melktert Kommissie - Tiener lyrics

Hulle noem haar "Tiener" Hulle noem haar "Moodswing" Sy het 'n pienk wekker Met fluff op haar pen Sy's mal oor Britney Spears En maak misbruik van haar tears En as sy een wens kon kry Sou sy soos Twiggy wou wees Twee koffies in 'n cheap hotel Is al wat ek nodig het Om haar van die wêreld te vertel 'n CNN-program 'n Dag in Afghanistan Sonder 'n man Sy't gegaan van 'n A-cup na 'n C 'n Regte Barbie-wannabe Fake alles, fake personality Haar favourite line is "why me?" Saans dink sy aan haar perfekte prins Met die wit selfoon En die 007 ringtone Sy's 'n sad case, washout Rinse haar klere in perfume Sy wonder of sy iets kan raak En loop dan naak voor onderwysers Wat hul maak braak Want sy lyk heel swak Ten spyte van al haar Cosmetics Synthetics Pathetic Energetic b**h Sy is 'n walking Talking Stuk plastic En al wat sy kan spel is "kitsch" Twee koffies in 'n cheap hotel Is al wat ek nodig het Om haar van die wêreld te vertel 'n CNN-program 'n Dag in Afghanistan Sonder 'n man Sy luister Koos Kombuis CDs Maar sê sy haat A. Letoit Sy dra baie kort rokkies Maar is niemand se nooi Sy tuit haar lippe terwyl sy loop En enigiets met 'n prys wil sy koop Twee koffies in 'n cheap hotel Is al wat ek nodig het Om haar van die wêreld te vertel 'n CNN-program 'n Dag in Afghanistan Sonder 'n man Twee koffies in 'n cheap hotel Twee koffies in 'n cheap hotel Twee koffies in 'n cheap hotel Twee koffies in 'n cheap hotel