Die Melktert Kommissie - Tevrede lyrics

Published

0 311 0

Die Melktert Kommissie - Tevrede lyrics

Lately haat ek myself, maar ek haat jou meer Ek bly verlief op jou ek kan nie ophou redeneer Nou die aand toe jy my vra kan ons weer probeer Moes ek geweet het daar is iets groot verkeerd En die tyd gaan so gou verby, dit was al 'n maand Jy was nog mal oor my toe gebeur daardie aand Jy was tevrede met Merwede en ek wens ek was oorlede want jy's iets van my verlede Direct my na Van Stadensbrug of my pa se yster 9 mil gun Ooo, 'n handjie vol Disprins, 'n Lion lem, is dit my bloedbad Of is dit, is dit al hoe ek kan wen? Jy't na my gekyk en stadig weggedraai Met 'n deurmekaar mind sê ek toe maar vir jou good-bye You left my heart shattered on the floor And me all alone trapped in a, trapped in a fishbowl With a tear running down my cheek I was forced to smile 'Cause jy's for real uit my, uit my lewens file Jy was tevrede met Merwede en ek wens ek was oorlede want jy's iets van my verlede Direct my na Van Stadensbrug of my pa se yster 9 mil gun Ooo, 'n handjie vol Disprins, 'n Lion lem, is dit my bloedbad Of is dit, is dit al hoe ek kan wen? Ek mis ons pointless gesprekke oor krieket en drank Elke break wat jy detensie sit om dat jy bank Jou funny comments, die way wat jy lag Vir meide wat val voor Savoy hotel Jou cute gesig, jou double chin Die manier wat jy in die ry staan gatvol grin Jou t-shirts, die playboy bunny Dat jy dink superfly is funny Wil jy nog eendag my bed hê as ek in my graf gat lê En sal jy someday met my trou as ek net op pitch en sê ek hou van jou Jy's my original, my tien-uit-tien, Ek was jou dierbaarste darling jy bly my pokkelien Hierdie is nie 'n suicidal song, Want ek wil nog lewe, ek wil nog lewe, al... was... Jy tevrede met Merwede en ek wens ek was oorlede want jy's iets van my verlede Direct my na Van Stadensbrug of my pa se yster 9 mil gun Ooo, 'n handjie vol Disprins, 'n Lion lem, is dit my bloedbad Of is dit, is dit al hoe ek kan wen?