Die Melktert Kommissie - Sticks & Stones lyrics

Published

0 378 0

Die Melktert Kommissie - Sticks & Stones lyrics

Ek droom saans van jou Wonder of jy my onthou Skryf 'n song, gedig of twee Jy't my rules oortree Ek het gesê ek sal nie meer my hart straf Ek het gesê ek sal vergeet die dag toe jy wegdraf Gave myself to memories Now i'm living a fantasy En my hond is dood My vis is in 'n tank Jy's uit die skool en ek voel niE meer sleg Oor die aand toe jy so na my kyk Het ek mal geword? Besef jy feeling is fake? Sticks and stones may break my bones But whips and chains excite me En jy's defnitief 'n stukkie los molecules wat teen my bots Ek maak myself so trots as ek jou vermy My a**eblief, as jy my weer sien In die straat af strol, want ek voel bogerol Wat sal nice wees, is as jy my kom visit Dan wys ek jou hoe is'it om my pel te wees Ek droom saans van jou Wonder of jy my onthou Skryf 'n song, gedig of twee Maar jy's uitgevee