Die Melktert Kommissie - Jy lyrics

Published

0 158 0

Die Melktert Kommissie - Jy lyrics

Jy. Jy kom in my drome. Ja jy. Wagter van my siel. Jy. Jy kom in my drome. Ja jy. Sonder om dit te verniel. En ek, ek sien jou so helder ek sien jou daar ver Jou siel soms gekelder in die dinge wat jou versper. En ek wil he jy moet sê sodat ek kan weet. Die dinge wat jy wil he en wat ek maar moet vergeet. Jy. Jy kom in my drome. Ja jy. Kontrole wat my beheer. Jy. Jy kom in my drome. Ja jy. Besit wat ek begeer. En ek, ek lees jou gedagtes. Ek voel al jou seer. Dit alles wat reg is, dit wil ek jou graag leer. En ek, ek sien hoe jy ontken ek sien hoe jy ly. Die behoefte aan liefde en dat ek jou moet bevry. Jy. Jy kom in my drome. Ja jy. Wat verewig daar sal bly. Jy. Jy kom in my drome. Ja jy. Wat verewig alleen, wat verewig alleen, alleen sal ly.