Die Melktert Kommissie - Droomman lyrics

Published

0 88 0

Die Melktert Kommissie - Droomman lyrics

Jy pak tandjies uit Jou ogies trek skraal My kniee word lam en alles om my val Jy druk my vas teen my hangkas En dan.. Ek is mal oor hoe jou hare ruik Jy's original en glad nie fake nie Jy dra nie Hang Ten of Mr.Price Net Billabong gloves en Adidas Jy spot nie my hond wat lê en bewe Of my vis in 'n tuperware bak wat nog lewe Jy ma**age my voete En hou van my sproete En sê dis ok as ek my naels kou (Koor) Maar jy kom net as dit donker is Jy kom net in die aand Jy kry 'n lift saam met Klaasvakie Uit ver ver wegte droomland En as ek die oggend my oë oop maak Is jy nie meer daar Want die son is op En die voëltjies sing En my droom, my droom is klaar Jy't 'n lyf soos Johnny Bravo En 'n stem soos Koos Kombuis Jy's so vinnig soos Frankie Fredricks En so skerp soos Roman op Days Jy skryf vir my gedigte En sing 'n crazy tune En dan laai jy my op vir 'n wolkrit Op jou ligblou 1952 Citroen (Koor) My droom is klaar..