Die Melktert Kommissie - Thula Thula Suster lyrics

Published

0 701 0

Die Melktert Kommissie - Thula Thula Suster lyrics

Laataande bel jy my met woorde vol trane En sê jy is jammer Ek weet nie waarom Jy wat glo in die sterre en spoke en tye wat soms net verwar word Jy's ‘n dromer So droom oor jou en my Glo in jou en my Ek sien jou nie ek sien jou nie Ek het jou lief Ek sien jou nie maar jy bly in my bloed en my siel Slaap rustig Thula thula my suster Ek sien jou nie ek het jou lief Jy bly lê in my siel Slaap rustig Thula thula my suster Thula thula dadewethu Thula thula lala ngoxolo Thula thula phesheya kolwandle Thula thula sithandwa Laataande dink ek aan jou En jou beautiful woorde wat styf aan my vasklou Tien jaar het tussen ons kom lê Maar ‘n engel het in haar oor gefluister dis wat Hy wou hê Sodat ek vir jou kan sê