Die Melktert Kommissie - Mr. Jealousy lyrics

Published

0 166 0

Die Melktert Kommissie - Mr. Jealousy lyrics

So dis hoe dit voel... Dis hoe dit voel om groen te wees. Dis hoe dit proef... Die bitter smaak glyd in my vleis. Dis hoe dit lyk... Mr. Jealousy swart opgedress. Dis hoe dit ruik. Soos kak cologne vir my voice. ???