Die Heuwels Fantasties - Wilder As Die Wildtuin lyrics

Published

0 139 0

Die Heuwels Fantasties - Wilder As Die Wildtuin lyrics

Daar word gewoonlik slegs twee benodig (2x) Daar's ‘n pols wat kan ontplof Wanneer laas halsoorkop ‘n Hartaanval vol domkrag ‘n Kop wat stop (2x) Kom ons raak wilder as die wildtuin ‘n Stokou, klipharde geraas ‘n Vuurpyl wat die mensdom rond en bont jaag Kom ons raak wilder as die wildtuin Wilder as die wildtuin Skep jou asem Totaal en al lendelam Wilder as die wildtuin Maak liewer jou oë toe Daar is geen diamante in my hande nie Dit wat daar is in oorvloed ‘n Ongemaklike situasie Ons kan vir ewig eerder onsself verbeel Ons kan vir ewig eerder dieselfde speletjie speel Want hierdie is nie perde koop nie Dis nie perde koop hierdie nie Hierdie is nie perde koop nie Dis nie perde koop nie Kom ons raak wilder as die wildtuin ‘n Stokou, klipharde geraas ‘n Vuurpyl wat die mensdom rond en bont jaag Kom ons raak wilder as die wildtuin Wilder as die wildtuin Skep jou asem Totaal en al lendelam Wilder as die wildtuin Daar word gewoonlik slegs twee benodig (2x) Want hierdie is nie perde koop nie Dis nie perde koop nie Kom ons raak wilder as die wildtuin ‘n Stokou, klipharde geraas ‘n Vuurpyl wat die mensdom rond en bont jaag Kom ons raak wilder as die wildtuin Wilder as die wildtuin Skep jou asem Totaal en al lendelam Wilder as die wildtuin