Die Heuwels Fantasties - Wilder As Die Wildtuin II lyrics

Published

0 140 0

Die Heuwels Fantasties - Wilder As Die Wildtuin II lyrics

Hier's ‘n rowwe, rou ongemak Ek smaak jou praat Liedjies soos homemade hamburgers maak Sitplek, slaap Braak Speel-speel Stokkies gedraai Almal welbedeeld Donkerdoef, Gorra-sluk Skoongewas in pajamajas En skoon vergeet van Moeggepraat en doppies blaas Na die nag se lang gespys En die stad se statiese neurie Wat in die dagmoeders van De Waalpark se ore suis Ek wil net ‘n toeskouer wees Ongeaffekteerd As sulks slim suigeling Na die halfeindstryd deurgedring ‘n Ten-spyte-van besluit Hierdie oortrokke fasiliteit Begrotings is grootliks die groeipyn Na die nag se lang gespys En die stad se statiese neurie Wat in die dagmoeders van De Waalpark se ore suis Ek wil net ‘n toeskouer wees Ongeaffekteerd Steek my weg (3x) Steek my weg waar Daar waar die nag se wimpers My nie meer kan verlei nie Hou vir my die lig aan Hou vir my die lig aan voor jy uitgaan Wilder as die wildtuin ‘n Stokou, klipharde geraas ‘n Vuurgloed wat die mensdom rond en bont jaag Wilder as die wildtuin Wilder as die wildtuin ‘n Stokou, klipharde geraas ‘n Vuurgloed wat die mensdom rond en bont jaag Wilder as die wildtuin Wilder as die wildtuin ‘n Stokou, klipharde geraas ‘n Vuurgloed wat die mensdom rond en bont jaag Wilder as die wildtuin Wilder as die wildtuin ‘n Stokou, klipharde geraas ‘n Vuurgloed wat die mensdom rond en bont jaag Wilder as die wildtuin