Die Heuwels Fantasties - Verwag My Terug lyrics

Published

0 225 0

Die Heuwels Fantasties - Verwag My Terug lyrics

Ek onthou dat ek net jou hand vas wou hou Al was die ligte af Elektrisiteit toe jy aan my raak ‘n Silwerstroom Kristalhelder dagdroom ‘n Silwerstroom Kristalhelder dagdroom Die trane val Uit my blou En ek wil net onthou Hoe ek net jou hand vas wou hou Vat my terug Donderbuis Koop vir my tyd En die trane val Uit my blou Kan jy onthou Hoe jy ook my hand vas wou hou Vat my terug Ek wil nog ‘n kans kry (2x) Dit voel soms soos ‘n reënboog En soms soos ‘n bom Soms soos ‘n vals noot En soms soos ‘n wolf ‘n Silwerstroom Kristalhelder dagdroom ‘n Silwerstroom Kristalhelder dagdroom En die trane val Uit my blou En ek wil net onthou Hoe ek net jou hand vas wou hou Vat my terug Donderbuis Koop vir my tyd En die trane val Uit my blou Kan jy net onthou Hoe jy net my hand vas wou hou Vat my terug Ek wil nog ‘n kans kry Terwyl ons vry Vlieg daar vliegtuie in torings vas En wis ons al die diere in die see uit As ons baklei, is ek bly Wanneer dit verby is Verby is As ons baklei, is ek bly Dit is verby (4x) En die trane val Uit my blou Kan jy net onthou Hoe jy net my hand vas wou hou Vat my terug Donderbuis Koop vir my tyd En die trane val Uit my blou As ek kon onthou Hoe ek net jou hand vas wou hou Verwag my terug Ek wil nog ‘n kans kry