Die Heuwels Fantasties - Verlore Stilte lyrics

Published

0 295 0

Die Heuwels Fantasties - Verlore Stilte lyrics

Sitvlak, sit sag Hard, sag Slaap, seer Doen dit weer Vir die hoeveelste keer (2x) In my dra ek wonde Waarvan die oorsaak is soek Heel moontlik weggebêre In ‘n stofbedekte boek Van ons lagge kom huile Kom ons bou ‘n huis in die berge Los ons vuilstreke In ‘n verre, vae verlede (2x) Van ons lagge kom huile Kom ons bou ‘n huis in die berge Los ons vuilstreke In ‘n verre, vae verlede (2x) Elke spoor wat ek verloor Laat my met een minder oor Elke spoor wat ek verloor Elke spoor wat ek verloor Laat my met een minder oor Elke spoor wat ek verloor Verlore stilte aan ‘n dowwe gedreun ‘n Leuen vir ‘n leuen Vind my gemoedsrus in die suurreën Neon-bestraling wat my toestand ondersteun ‘n Leuen vir ‘n leuen Vind my gemoedsrus in die suurreën Die plastieksade is geplant En onder tupperware-bome Is ons grootgemaak Ek mis my tyd Ek mis die son wat skyn op ons straat En kinders wat spoorsny Tevergeefs Voete kan geen indruk op teer nalaat Van ons lagge kom huile Kom ons bou ‘n huis in die berge Los ons aapstreke In ‘n verre, vae verlede (2x) Van ons lagge kom huile Kom ons bou ‘n huis in die berge Los ons aapstreke In ‘n verre, vry verlede (2x) Elke spoor wat ek verloor Laat my met een minder oor Elke spoor wat ek verloor Elke spoor wat ek verloor Laat my met een minder oor Elke spoor wat ek verloor Verlore stilte aan ‘n dowwe gedreun ‘n Leuen vir ‘n leuen Vind my gemoedsrus in die suurreën Neon-bestraling wat my toestand ondersteun ‘n Leuen vir ‘n leuen Vind my gemoedsrus in die suurreën