Die Heuwels Fantasties - Nog 'n Jaar lyrics

Published

0 281 0

Die Heuwels Fantasties - Nog 'n Jaar lyrics

Die skarniere kraak en kreun al weer Na die roes van die jare Die deur slaan toe op sy knip Asof dit nie genoeg is nie Boonop beledig, beseer Ek het opgestaan en see toe geloop En al was dit kalm het ek jou hoor weergalm Sy sê sy't ‘n vakansie nodig En of ek haar kan uithelp Partykeer gebeur al's gelyktydig Sal ek haar vinnig kan uithelp Voor jy jou oë kon uitvee Het ons nog ‘n jaar kafgedraf Voor jy jou oë kon uitvee Stagneer ons teen 'n slakkepas Voor jy jou oë kon uitvee Het ons nog ‘n jaar kafgedraf Voor jy jou oë kon uitvee Regresseer ons in 'n japtrap Die kern van die saak bly staan As die nood druk Het ons almal brood broodnodig Ons kan soos sakemanne Sonder rym of rede Ons pond vleis probeer eis Wie sal dan so rondstaan vir kwaadgeld As jou aktetas en jou gemoedstoestand Uit hul nate uit bars Sy sê sy't ‘n vakansie nodig En of ek haar kan uithelp Partykeer gebeur al's gelyktydig Sal ek haar vinnig kan uithelp Voor jy jou oë kon uitvee Het ons nog ‘n jaar kafgedraf Voor jy jou oë kon uitvee Stagneer ons teen 'n slakkepas Voor jy jou oë kon uitvee Het ons nog ‘n jaar kafgedraf Voor jy jou oë kon uitvee Regresseer ons in ‘n japtrap Voor jy jou oë kon uitvee (2x) Voor jy jou oë kon uitvee Het ons nog ‘n jaar kafgedraf Voor jy jou oë kon uitvee Stagneer ons teen 'n slakkepas Voor jy jou oë kon uitvee Het ons nog ‘n jaar kafgedraf Voor jy jou oë kon uitvee Regresseer ons in ‘n japtrap