Die Heuwels Fantasties - Modus Operandi lyrics

Published

0 205 0

Die Heuwels Fantasties - Modus Operandi lyrics

Ons gee nie werklik om nie Maar ons wil ‘n Dwase lawaai op jou oordrom Ek belowe Nieks tel nie Wat is jou modus operandi Ons gee nie werklik om nie Maar ons wil ‘n Dwase lawaai op jou oordrom Ek belowe Nieks tel nie Wat is jou modus operandi (2x) Al's gaan ingee Al's moet ingee Tot dan sal ek hard skree Met al's wat ons het, intree Altyd ewenaar Albei altwee Voor ek ingee Al's finaal en al ingee Al's gaan ingee Al's moet ingee Tot dan sal ek hard skree Met al's wat ons het, intree Altyd ewenaar Albei altwee Voor ek ingee Al's finaal en al ingee Slaan my om Trek my saam met jou in Is dit makliker om te verdwyn As om van voor te begin Voorbereid Noukeurigheid Spanningsvol Verbeter Vir steek-seker Ek belowe Nieks tel nie Wat is jou modus operandi (2x) Al's gaan ingee Al's moet ingee Tot dan sal ek hard skree Met al's wat ons het, intree Altyd ewenaar Albei altwee Voor ek ingee Al's finaal en al ingee Al's gaan ingee Al's moet ingee Tot dan sal ek hard skree Met al's wat ons het, intree Altyd ewenaar Albei altwee Voor ek ingee Al's finaal en al ingee Wat beteken modus operandi Plan van aksie (2x) Wat beteken modus operandi Plan van aksie (2x) Wat beteken modus operandi Plan van aksie (2x) Wat beteken modus operandi