Die Heuwels Fantasties - Mangemaak lyrics

Published

0 241 0

Die Heuwels Fantasties - Mangemaak lyrics

Saamspan Saamval Deur dik en dun vermink Uitskakel, afskakel Afval, uitval Afgrond, opstaan, opdaag Mangemaak Uiters mangemaak (2x) Ek wens nou weer ek was nie ‘n Grootmens nie Ek wil nie meer nie Wat anders kan ek doen Ek wil jou net op jou voorkop soen En ek wens nou weer ek was nie ‘n Grootmens nie Ek wens nou weer ek was nie (2x) ‘n Grootmens nie Ek kan nie meer nie (2x) Ek kan nie meer nie Ekstaties Dat jy is Ek sit dalk die pot mis Of het ek myself misgis Ek kan nie meer nie (2x) En ek wens nou weer ek was nie ‘n Grootmens nie Ek wil nie meer nie Wat anders kan ek doen Ek wil jou net op jou voorkop soen En ek wens nou weer ek was nie ‘n Grootmens nie Ek wens nou weer ek was nie En ek wens nou weer ek was nie ‘n Grootmens nie Ek wil nie meer nie Ek kan nie meer nie