Die Heuwels Fantasties - Los My Uit lyrics

Published

0 262 0

Die Heuwels Fantasties - Los My Uit lyrics

In ons verbeeldings begin ons verantwoordelikheid Vryheid los my uit Ek wens die bande bars (2x) Dit sal ons help vanaf die wal Tot in die bodem van die sloot in vas Ons ontwaak wanneer die son agter die berge sak En ons gaan slaap wanneer die ander mense begin draf Wanneer is genoeg ooit genoeg, ooit genoeg? Wanneer is genoeg ooit genoeg, ooit genoeg? Ek wens die bande bars (2x) Dit sal ons help vanaf die wal Tot in die bodem van die sloot in vas In ons verbeeldings begin ons verantwoordelikheid Vryheid los my uit In ons verbeeldings begin ons verantwoordelikheid Vryheid los my uit Wanneer is genoeg ooit genoeg, ooit genoeg? Wanneer is genoeg ooit genoeg, ooit genoeg? Vryheid los my uit Altyd die heeltyd Vryheid los my uit Altyd die heeltyd (2x) Vryheid los my uit Altyd die heeltyd