Die Heuwels Fantasties - In En Uit lyrics

Published

0 180 0

Die Heuwels Fantasties - In En Uit lyrics

Haar vel was bleek Bleek deurskynende leer Haar lippe, tong en oë was skerp Net soos ‘n akkedis s'n Partykeer wou ek die masjien afsit Net om te kyk wat gebeur In en uit En eendag was sy weg In en uit Ek kry koud op my eie Soms baklei ons tot oneinde Dit klink vir my presies dieselfde As my ouers wat gil deur die huis se gange Kry jy ook koud op jou eie Soms baklei ons tot oneinde Dit klink vir my presies dieselfde As ons ouers wat gil deur die huis se gange Sy't net daar gesit Swaar haar asem Longmasjien In ‘n half muf, half muf sitkamer Masker met pensioenfonds gehuur Daar te sit Op jou stoel met jou bloed wat vir jou staar Onder ‘n deken wat na bedpan ruik En eendag was sy weg In en uit Ek kry koud op my eie Soms baklei ons tot oneinde Dit klink vir my presies dieselfde As my ouers wat gil deur die huis se gange Kry jy ook koud op jou eie Soms baklei ons tot oneinde Dit klink vir my presies dieselfde As ons ouers wat gil deur die huis se gange Dit klink vir my Dit klink vir my presies dieselfde Dit klink vir my Dit klink vir my presies dieselfde Ek kry koud op my eie Soms baklei ons tot oneinde Kry jy ook koud op jou eie Julle is in ons gebede Ons is met julle Julle is in ons gebede Ons is met julle Ek kry koud op my eie Soms baklei ons tot oneinde Kry jy ook koud op jou eie