Die Heuwels Fantasties - Heel Te Mal lyrics

Published

0 208 0

Die Heuwels Fantasties - Heel Te Mal lyrics

Heeltemal anders as ander dae Heel te mal Voel ek die nag se kloue Voel ek die nag se kloue kom vir my Heeltemal anders as ander dae Heel te mal Voel ek die nag se kloue (2x) Heel te mal Al die mense wat hier uithang maak my bang Al voel ek deesdae nie besonder teenwoordig nie Ons skuld ons einde aan die aarde Aan die topografie O, die ironie Nie besonder teenwoordig nie En al wou mens Al sou mens Is daar altyd iets wat in die pad kom staan Reg in die middel van die pad kom staan En al wou mens Al sou mens Is daar altyd iets wat in die pad kom dans Reg in die middel van die pad kom dans Heeltemal anders as ander dae Heel te mal Voel ek die nag se kloue Voel ek die nag se kloue kom vir my Heeltemal anders as ander dae Heel te mal Voel ek die nag se kloue (2x) Heel te mal Kraakvars Jou das is jou harnas Dis dié dat jy saggies moet stap En wees net waar jy is Onder daai harde vel Sal jou mense jou mis En al wou ek Al sou ek Is daar altyd iets wat in die pad kom staan Dis altyd ek wat in my eie pad kom staan En al wou ek Al sou ek Is daar altyd iets wat in die pad kom dans Reg in die middel van die pad kom dans Heeltemal anders as ander dae Heel te mal Voel ek die nag se kloue Voel ek die nag se kloue kom vir my Heeltemal anders as ander dae Heel te mal Voel ek die nag se kloue (2x) Heel te mal Al die mense wat hier uithang maak my bang (3x) Al die mense maak my bang