Die Heuwels Fantasties - Vinger Alleen lyrics

Published

0 206 0

Die Heuwels Fantasties - Vinger Alleen lyrics

Hierdie tyd van die jaar Hoekom is ek so seisoenaal Dit klink dalk banaal As die as wat reën jou begrawe Van die torings wat jou omring Meestal gister s'n Skielik skeur hierdie seun middeldeur My uitsig is 'n mooi skarlakenrooi 'n Helder pragtige nagmerrie Die eenvoud laat my koud Jou onskuld bewys 'n Mors van my tyd Ons almal wou mos brand Met net die stad se ligte aan ons kant Flikker, blink, verrinneweer Verlep, verskeur al weer Die eerste keer is altyd seer Twee vingers en jy het iets geleer my kind Van oorgee aan die vlees van 'n vrou En van 'n man vir haar wees Haar impulsiewe negatiwiteit Ek weet jy't idees wat uit jou moet uit Haar koud laat jou spyt Pis op my drome Jou heilige woorde Soos standaardakkoorde My broers, my sinode My verkose narkose is maar Wreed maar waar Die eerste keer is altyd seer Twee vingers en jy het iets geleer my kind Van oorgee aan die vlees van 'n vrou En van 'n man vir haar wees My bloeddorstige lus vir immoraliteit Ek het idees wat uit my moet uit Maar haar koud laat jou steeds spyt Haar koud laat jou steeds spyt