Die Heuwels Fantasties - Sonrotse lyrics

Published

0 452 0

Die Heuwels Fantasties - Sonrotse lyrics

As die son oor die rotse opkom Gaan almal weet wat ek en jy nog altyd weet 'n Mens het sy limiet Al wat jy het is wat die wêreld vir jou bied Ek weet ons is uniek Ek weet ek wens ons was generiese gedaantes Wat generies in mekaar in pas My elmboog omhoog Gereeld te hoog gelig Vroumens ons moet vlug (2x) Want ek's mos gees vat Kaal keiser Omgekoop en omgedop Net my liggaam loop hier rond Donderwolke, drama-oë Sien net wat jy glo Die peilings het al lankal bewys Ons moet hier uit Vroumens ons moet vlug As 'n bekende gesig Soos 'n vreemdeling lyk Windloopneus Al weer al die stuifmeel op geruik 'n Mens oorskry gereeld sy limiet Als wat daar was het ek gevat Als wat die wêreld verbied Ek weet ek wens ons was generiese gedaantes Wat generies in mekaar in pas My elmboog omhoog Gereeld te hoog gelig Vroumens ons moet vlug (2x) Ek probeer my bes Ek sweer Ek probeer my bes Ek sweer Ek probeer my bes Ek sweer Ek probeer my bes Ek sweer ek probeer (9x) Vroumens ons moet vlug