Die Heuwels Fantasties - Pille vir Kersfees lyrics

Published

0 156 0

Die Heuwels Fantasties - Pille vir Kersfees lyrics

Dis snaaks hoe hierdie gebou Sy arms om my en jou kan toevou Terwyl die elektriese wolkkombers Kom sweef oor die platberg En ons veilig vashou Om die brandstigting te aanskou Ek soek pille vir kersfees Vir my gekerfde senuwees Niks wat 'n tydjie by die see nie kan genees Maar wie soek pille vir kersfees Hang af by wie se huis ek gaan wees 'n Pryspromosiefenomeen So baie om voor dankbaar te wees Alomteenwoordig Jou naasbestaande eis Verdraagsaamheid Maar tree oorbodig op In hierdie tyd van samesyn Stralejakker, spyseniere Bacchus en al sy vriende Ek soek pille vir kersfees Vir my gekerfde senuwees Niks wat 'n tydjie by die see nie kan genees Maar wie soek pille vir kersfees Hang af by wie se huis ek gaan wees 'n Pryspromosiefenomeen So baie om voor dankbaar te wees As jou tuiste is Waar jou hart is Wat wil dan hier uitbreek uit my borskas uit Geneties gelaai om te ontsnap Die plasma wat spoeg 'n Wemelende ma**a te veel skade aangedoen Ek soek pille vir kersfees Vir my gekerfde senuwees Niks wat 'n tydjie by die see nie kan genees Maar wie soek pille vir kersfees Hang af by wie se huis ek gaan wees 'n Pryspromosiefenomeen So baie om voor dankbaar te wees Pille vir kersfees Vir my gekerfde senuwees Niks wat 'n tydjie by die see nie kan genees Maar wie soek pille vir kersfees Hang af by wie se huis ek gaan wees 'n Pryspromosiefenomeen So baie om voor dankbaar te wees Pille vir kersfees Wie soek pille vir kersfees Pille vir kersfees Wie soek pille vir kersfees Pille vir kersfees Wie soek pille vir kersfees