Die Heuwels Fantasties - Noorderlig lyrics

Published

0 207 0

Die Heuwels Fantasties - Noorderlig lyrics

Die hordes staar vanuit die agtergrond Die maagd is wys Sy waarsku hom Ek het die nag onder die noorderlig ingedrink Begeesterd rondgedans namate die buiteruim insink Al wat ek soek is my horison Sal ons moet wag vir die wederkoms Sukkel sukkel deur waar ek is En wat ek wil wees Die meester het my leviete vir my voorgelees Ek tel my dae want ek weet Hulle gaan nog nodig kom Ek tel my dae Ek het die nag onder die noorderlig ingedrink Begeesterd rondgedans namate die buiteruim insink Al wat ek soek is my horison Sal ons moet wag vir die wederkoms (2x) En wat dan van al ons eiendom Sal ons moet wag vir die wederkoms Vir die wederkoms (2x)