Die Heuwels Fantasties - Nare Kaskenades lyrics

Published

0 267 0

Die Heuwels Fantasties - Nare Kaskenades lyrics

Veronderstel ek word spyt En dis als verniet 'n Beroerte wag op my As ek kon kies sou ek niks besluit En ek sou dit kies Sonder om my oë toe te knyp Waar's jy dan Dis waar: jy gaan Bitter min Bitter mooi Sonder trane Jou hoofstuk voltooi En in die nare kaskenade Gly jy net verby (2x) Die aardbol respireer Die oseaan Tot in vervelens al Na mekaar gestaar Blou in die gesig Lig in die broek Hart, hard op soek Waar's jy dan Dis waar: jy gaan Bitter min Bitter mooi Sonder trane Jou hoofstuk voltooi En in die nare kaskenade Gly jy net verby Verveelde ure onder die Afrikason Oranje pakke afgeëts in heuwel Die snelweg wat blom En bitter min Bitter mooi Sonder trane Jou hoofstuk voltooi En in die nare kaskenade Gly jy net verby (4x)