Die Heuwels Fantasties - Ek Lewe, Ek Belowe lyrics

Featuring ,

Published

0 400 0

Die Heuwels Fantasties - Ek Lewe, Ek Belowe lyrics

In hierdie woonbuurt wen niemand nie Elektriese heinings hou die skelms uit Uit! Kerke soos vuurpyle staan die strate vol Ek is lui en my buurman is dood In die skole leer niemand nie Onderwysers wat rook by die ruite uit Uit! Bottels soos landmyne lê die parkies vol Ons braai vanaand En ons braai môre Ek lewe Ek belowe Net een uur op pad werk toe in die verkeer Net een uur op pad huis toe in die verkeer Deur die skreefies in die blindings Straal die son sy lig op ons wêreld uit Dit raak te warm hier binne Ek slur al my sinne Ek was al in Sun City Ek was in Transkei Dit raak te warm hier binne Ek slur al my sinne Ek lewe Ek belowe Net een uur op pad werk toe in die verkeer Net een uur op pad huis toe in die verkeer