Dewald Wa**erfall - Laat Die Lig Inkom lyrics

Published

0 122 0

Dewald Wa**erfall - Laat Die Lig Inkom lyrics

Die wêreld is gebroke, my lief My hartedief En jy weet ons is nooit bedoel om min te wees nie Nie te vrees nie En ons soek geen verskoning om te droom nie En ons skroom nie Ons is jonk en ons is lus Ons wil meer wees as wat ons nou is Jou liefde breek deur Probeer al die seer verrinneweer En ons breek af die mure Van die verlede Ons is jonk en ons wil lewe Ons laat die lig inkom En ons het net een lewe So vergewe Ons laat die lig inkom Ons laat die lig inkom Die wêreld soek verskonings my lief En is dalk te stief En jy weet ons is nooit bedoel om terug te hou nie Of te vou nie Ek ek wil geen beloftes maak aan jou nie En dit nie hou nie Jy moet opstaan en dit sê Alles wat jy ooit wou hê Daar’s myle tussen wie jy is en wie jy wil wees En al wat jou nog van dit weghou is jou vrees Kan ons probeer om te vergeet van die verlede ? Sal ons kan leer om te vergewe ?